তহবিল সংগ্রহ ১৫ সেপ্টেম্বর 2024 – ১লা অক্টোবর 2024 তহবিল সংগ্রহের বিষয়ে

Solitaire

Solitaire

Vita du Preez
এই বইটি আপনার কতটা পছন্দ?
ফাইলের মান কিরকম?
মান নির্ণয়ের জন্য বইটি ডাউনলোড করুন
ডাউনলোড করা ফাইলগুলির মান কিরকম?

Donna, ’n befaamde juweelontwerper, se lewe slaan ’n gevaarlike koers in ná ’n ruwe ontnugtering in haar huwelik en ’n vernederende egskeiding. Wanneer sy die allerlaagste punt bereik, besef Donna sy is op ’n pad van selfvernietiging.

Sy aanvaar ’n opdrag om ’n replika van ’n antieke juweelstuk te maak. Dit neem haar na Minnaarshof, ’n spogplaas in die Riebeekvallei. Hier kruis haar pad met Toit Minnaar s’n. Die soort man wat ’n vrou kan laat glo alle mans is nie noodwendig uitbuiters nie.

Maar Toit is reeds kniediep in die vrousoekproses. In ’n poging om weer sy lewe op koers te kry ná sy vrou se dood ’n jaar tevore maak hy gereed om drie aspirantbruide op Minnaarshof te ontvang vir ’n werklikheidsreeks op televisie. Kato, Ruby en McKenna is drie supervroue wat geen man met gesonde verstand sal wil wegstuur nie.

Daarom verstaan Donna nie hoekom sy en Toit mekaar nie kan vermy nie. Haar hoofprioriteit moet nou wees om weer haar loopbaan op dreef te kry en terug te kry wat ’n man by haar gesteel het.

Vita du Preez is ’n oudvertaler en argivaris. Haar leseraanhang getuig daarvan dat haar lewensmotto in haar skryfwerk neerslag vind: Gelukkige eindes kan ons almal beskore wees as ons ons lewensvreugde en humorsin behou.

**

সাল:
2015
প্রকাশক:
LAPA Publishers
ভাষা:
afrikaans
ISBN:
B00XEL8VHG
ফাইল:
EPUB, 599 KB
IPFS:
CID , CID Blake2b
afrikaans, 2015
অনলাইনে পড়া
তে রূপান্তর প্রক্রিয়া চলছে
-এ রূপান্তর ব্যর্থ হয়েছে

প্রায়শই ব্যবহৃত পরিভাষা